Kortikale Komper-Oudiometrie - "Electric Response Audiometry (ERA)"

South African Journal of Communication Disorders

 
 
Field Value
 
Title Kortikale Komper-Oudiometrie - "Electric Response Audiometry (ERA)"
 
Creator Hay, I. S.
 
Subject — —
Description Die nuutste objektiewe oudiometriese metode wat vandag wêreldwyd aanvaar is, is die Kortikale Komper-oudiometrie. Dit maak gebruik van 'n gespesialiseerde komper wat die elektriese response wat in tyd aan die stimuli gebonde is, sommeer tot 'n identifiseerbare respons. By die volwassene het die gesommeerde vertekspotensiaal 'n golfvorm wat min verskil van een indiwidu tot 'n ander. By die kind onder sewe jaar oud, en veral in die slaaptoestand, is die golfvorm minder konstant. Vanwee die steurende effek van spierbewegings op die kortikale respons, is dit verkieslik dat die jong aktiewe kind met kalmeermiddels tot 'n slaaptoestand gebring word. Na die sommering van 'n voorafgekose aantal response, word die gesommeerde response uitgeskryf om 'n permanente rekord te vorm. Deur superponering kan die resultate by verskillende frekwensies en intensiteite vergelyk word deur hulle oor 'n sterk lig te hou. Vergelykbare response word as positief geïdentifiseer en die drempel geskat volgens die laagste intensiteit waar positiewe response sigbaar is. Wanneer 'n standard golfvorm nie verskyn nie, word gesoek na die kenmerkende golfvorm vir die betrokke indiwidu.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1970-12-31
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/sajcd.v17i1.423
 
Source South African Journal of Communication Disorders; Journal of the South African Logopedic Society: Vol 17, No 1 (1970); 7–17 2225-4765 0379-8046
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://sajcd.org.za/index.php/sajcd/article/view/423/534
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2019 I. S. Hay https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT