’n Murgtere saak: ’n Gendermatige lees van Boom van my lewe en Ad hominem
Literator
Field | Value | |
Title | ’n Murgtere saak: ’n Gendermatige lees van Boom van my lewe en Ad hominem Tender like marrow: A gender-based reading of Boom van my lewe [Tree of my life] and Ad hominem | |
Creator | Combrink, Louisemarié | |
Description | Hierdie artikel bied ontleed twee kunstenaarsboeke deur manlike kunstenaars wat aan die praktykgebaseerderde navorsingsprojek Oor die einders van die bladsy deelgeneem het. Die gekose kunstenaars spreek spesifiek die gedagte van manlike weerloosheid en verwonding aan en maak in die proses van ’n aantal sogenaamde manlike maar veral ook vroulike genderbetekenaars gebruik. Schutte se Boom van my lewe en Strydom en Burger se Ad hominem word ondersoek. Daar word aangevoer dat die gebruik van veral konvensioneel vroulike mediums tesame met temas wat sowel ’n manlike as vroulike karakter het, meewerk om die ervaring van manlike weerloosheid en verwonding op so ’n wyse te kommunikeer dat ’n ongewone manlike subjekposisie daargestel word. Hierdie subjekposisie bied ’n meer genuanseerde beskouing van manlikheid as wat konvensionele (heteronormatiewe) en selfs ook sogenaamde ‘nuwe’ of alternatiewe manlike subjekposisies (soos transgender, homoseksueel en dies meer) diskoerse bied. This article presents a reading of two artist’s books by male artists who participated in the practice-based research project Transgressions and boundaries of the page. The selected artists specifically address the notion of masculine vulnerability and injury, and in the process, they utilise a number of signifying strategies conventionally associated with masculine as well as feminine gender divisions. Schutte’s Boom van my lewe [Tree of my life] and Strydom and Burger’s Ad hominem were investigated. I argue that the use of media with a conventional feminine character together with themes associated with both masculine and feminine aspects assisted towards expressing the experience of masculine vulnerability and injury in such a manner that an unusual masculine subject position was suggested. This subject position offered a more nuanced view of masculinity that departs from masculinities proposed in discourses of conventional (heteronormative) or even so-called ‘new’ or alternative masculinities (transgender, homosexual and the like). | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 2012-11-13 | |
Identifier | 10.4102/lit.v33i1.24 | |
Source | Literator; Vol 33, No 1 (2012); 9 pages Literator; Vol 33, No 1 (2012); 9 pages 2219-8237 0258-2279 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/24/415
https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/24/417
https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/24/419
https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/24/409
|
|
ADVERTISEMENT