Record Details

Die hulpwerkwoord in Tswana

Literator

 
 
Field Value
 
Title Die hulpwerkwoord in Tswana
 
Creator Kruger, C. J.H.
 
Subject — —
Description Daar het al heelwat bydraes in die Bantoetaalkundige literatuur oor hierdie onderwerp verskyn wat egter hier nie genoem sal word nie. Wat Tswana in die besonder betref, is daar veral Cole (1) en Swanepoel (2) se werk waaruit meestal deur Tswana-grammatici geput word. In hierdie kort bydrae sal slegs een enkele aspek aangeraak word, nl. ’n poging tot ’n klassifikasie van hulpwerkwoorde wat uit die aard van die saak ook nie in diepte behandel kan word nie. Verder is ook geen kritiese bespreking gegee van die bestaande bydraes oor hierdie onderwerp nie.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1983-05-09
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/lit.v4i2.963
 
Source Literator; Vol 4, No 2 (1983); 43-47 Literator; Vol 4, No 2 (1983); 43-47 2219-8237 0258-2279
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/963/1135
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1983 C. J.H. Kruger https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT