Aspekte van Karel Schoeman se Woordwereld
Literator
Field | Value | |
Title | Aspekte van Karel Schoeman se Woordwereld | |
Creator | Minnaar, L. C. | |
Description | Karel Schoeman se woordkuns het ’n uitkenbare lekstuur. Tekstuur het in die letterlike sin te make met grofheid en fynheid, losheid en digtheid, eenvoud en gekompliseerdlieid van die patroon wat geweef word. Figuurlik toegepas op die woordkuns sal die tekstuur bepaal word deur ligte en swaar aksentuering, onder- en oorbeklemtoning, digtheid en ylheid van herlialings van die aksente; deu r die skerpte van kontras en deur die mate van gekompliseerdlieid van die struktuur van ’n woordkunswerk. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1984-05-09 | |
Identifier | 10.4102/lit.v5i1.892 | |
Source | Literator; Vol 5, No 1 (1984); 11-20 Literator; Vol 5, No 1 (1984); 11-20 2219-8237 0258-2279 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/892/1064
|
|
ADVERTISEMENT