Literatuur en kulturele konteks
Literator
Field | Value | |
Title | Literatuur en kulturele konteks | |
Creator | Steenberg, D. H. | |
Description | Die begrip konteks in verb and met die literatuur en die literere kunswerk in die besondei het al ’n hele geskiedenis en is lank geassosieer met die kontekstualisme van die Amerikaanse New Critics, wat die literêre werk gesien het as ’n “self-contained artefact” (Cuddon 1977:151). Hierdie klemlegging op ’n interne konteks moes ’n romantiese en psigologistiese literatuurbenadering verbreek en het as sodanig ’n goeie doel gedien, egter met die nadeel dat die literêre werk daarna in toenemende isolasie bestudeer is. Daarom laat ek interne konteks as ’n wins wat reeds verwerf is, links. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1981-05-10 | |
Identifier | 10.4102/lit.v2i2.1004 | |
Source | Literator; Vol 2, No 2 (1981); 12-24 Literator; Vol 2, No 2 (1981); 12-24 2219-8237 0258-2279 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/1004/1176
|
|
ADVERTISEMENT