Record Details

Die grondteks van die Afrikaanse Nuwe Testament

Literator

 
 
Field Value
 
Title Die grondteks van die Afrikaanse Nuwe Testament
 
Creator Petzer, J. H.
 
Subject — —
Description Voordat daar met die vertaling van 'n dokument begin kan word, is dit noodsaaklik om die teks, die presiese bewoording van die dokument, vas te stel. Die vasstelling van die teks is soveel te meer belangrik wanneer die dokument wat vertaal word, 'n ou dokument is, wat voor die uitvinding van die boekdrukkuns geskryf is en waarvan die oorspronklike dokument reeds verlore is. So 'n dokument is van geslag tot geslag deur middel van handkopieë oorgelewer en in hierdie kopieproses het daar talle foute in die manuskripte van die betrokke dokument ingesluip. Aangesien die oorspronklike verlore is, moet alle beskikbare manuskripte van so 'n dokument versamel word, en met mekaar vergelyk word. Op die plekke waar hierdie manuskripte van mekaar verskil, moet dan bepaal word watter manuskrip waarskynlik die lesing van die oorspronklike dokument bevat. Nadat daar op hierdie wyse bepaal is wat die presiese bewoording van die oorspronklike dokument was, kan daar eers met die vertaling van die betrokke dokument begin word. Hierdie probleem staar alle vertalers van klassieke dokumente, maar ook vertalers van die Nuwe (en Ou) Testament in die gesig.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1985-05-09
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/lit.v6i3.924
 
Source Literator; Vol 6, No 3 (1985); 73-87 Literator; Vol 6, No 3 (1985); 73-87 2219-8237 0258-2279
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/924/1096
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1985 J. H. Petzer https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT