Record Details

Die Literêre Sisteem Van Dertig

Literator

 
 
Field Value
 
Title Die Literêre Sisteem Van Dertig
 
Creator Viljoen, H.
 
Subject — —
Description In die literatuurgeskiedenis is daar onteenseglik ’n behoefte aan sistematiek. ’n Vinnige oorsig oor byvoorbeeld die geskiedenis v an die Afrikaanse poesie kan die leser erg verward laat. Daar is verskeie redes daarvoor. Eerstens word verskillende kategorieë gebruik om die verskillende generasies mee te beskryf — as dit al hoegenaamd duidelik is waar die grense tussen generasies nou eintlik lê. Die leser word as belangrike kategorie beskou by die poësie voor 1900, bewuste kunstenaarskap by Dertig, stad en oorlog (tematiese dinge) by Veertig. Standaardbegrippe is nodig waarmee verskillende generasies vergelyk kan word.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1984-05-09
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/lit.v5i1.901
 
Source Literator; Vol 5, No 1 (1984); 65-74 Literator; Vol 5, No 1 (1984); 65-74 2219-8237 0258-2279
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/901/1073
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1984 H. Viljoen https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT