Record Details

Volks- en kloosterprediking in die vroeë Middeleeue

Literator

 
 
Field Value
 
Title Volks- en kloosterprediking in die vroeë Middeleeue
 
Creator van der Walt, A. G.P.
 
Subject — —
Description Die geskiedenis van Christelike prediking in die Latynse Middeleeue is in verskeie opsigte ’n massiewe onderwerp. Dit is omvangryk weens die geweldige volume van nagelate Latynse preke. Selfs al word die nagelate preke van die laat-Klassieke Kerkvaders Ambrosius, Hieronymus en Augustinus buite rekening gelaat, bly daar nog steeds ’n corpus van Latynse preke oor wat oor ’n tydperk van meer as ’n duisend jaar strek.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1983-05-09
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/lit.v4i2.958
 
Source Literator; Vol 4, No 2 (1983); 10-23 Literator; Vol 4, No 2 (1983); 10-23 2219-8237 0258-2279
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/958/1130
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1983 A. G.P. van der Walt https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT