Record Details

Kinderlektuur en biblioterapie

Literator

 
 
Field Value
 
Title Kinderlektuur en biblioterapie
 
Creator Lohann, C.
 
Subject — —
Description Daar is baie mense, en onder hulle selfs opvoeders, letterkundiges en bibliotekarisse, wat kinderlektuur sien as ’n blote middel vir die kind om die tyd mee te verdryf of om te gebruik vir die genot wat 'n storie gewoonlik bied. In die akademiese wêreld is dit eweneens niks vreemds dat die mening soms bestaan dat die kinderlektuur 'n terrein is wat darem nie werklik geskik is vir ernstige studie of navorsing nie. By die moderne universiteit is dit dikwels vir studente ’n verleentfieid om kinderlektuur te bestudeer, omdat hulle die spot van maats moet verduur as hulle hul met kinderstories ophou. In al hierdie gevalle is die uitgangspunt min of meer die volgende: Watter intelligente en regdenkende mens, wat akademies en intellektueel al 'n bepaalde vlak bereik het, sou verkies om hom met hierdie beuselagtige, eenvoudlge dinge van die kind op te hou as hy in staat is om veel belangriker en ingewikkelder terreine te bestudeer?
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1985-05-09
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/lit.v6i2.910
 
Source Literator; Vol 6, No 2 (1985); 46-54 Literator; Vol 6, No 2 (1985); 46-54 2219-8237 0258-2279
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/910/1082
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1985 C. Lohann https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT