Black Afrikaans: An alternative use
Literator
Field | Value | |
Title | Black Afrikaans: An alternative use Swartafrikaans: ‘n Alternatiewe gebruik | |
Creator | Maritz, Anna P. | |
Description | This article provides a first look at the nature of the alternative functions of Black Afrikaans. These functions realise when Black Afrikaans is imitated by Afrikaans mother-tongue speakers. The functions of the alternative use of Black Afrikaans centre on: the social nature of the variety, sensitivity as a deciding role-player, identity, humour, inclusivity and exclusivity, language repertoire and similar variety. Furthermore, because of the direct relationship between Black Afrikaans, Pidginised Afrikaans and the imitation of Black Afrikaans, these varieties are compared to establish a starting point description for the imitation of Black Afrikaans, as the variety has not yet been described. Die artikel bied ’n eerste oorsig van die aard van die alternatiewe funksies van Swartafrikaans. Hierdie funksies realiseer wanneer Swartafrikaans deur Afrikaansmoedertaalsprekers nagemaak of nagepraat word. Die funksies van die alternatiewe gebruik van Swartafrikaans sentreer rondom: die sosiale aard van die variasie, sensitiwiteit as ’n bepalende rolspeler, identiteit, humor, inklusiwiteit en eksklusiwiteit, taalrepertoire en ooreenkomstige variasies. Weens die direkte verhouding tussen Swartafrikaans, Gepidginiseerde Afrikaans en die napraat van Swartafrikaans, word dié variëteite ook vergelyk om sodoende ’n aanvangsbeskrywing vir die napraat van Swartafrikaans daar te stel aangesien dié variëteit nog nie beskryf is nie. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 2016-09-30 | |
Identifier | 10.4102/lit.v37i2.1276 | |
Source | Literator; Vol 37, No 2 (2016); 12 pages Literator; Vol 37, No 2 (2016); 12 pages 2219-8237 0258-2279 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/1276/2080
https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/1276/2081
https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/1276/2082
https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/1276/2076
|
|
ADVERTISEMENT