Record Details

Toegepaste Linguistiek as dissipline

Literator

 
 
Field Value
 
Title Toegepaste Linguistiek as dissipline
 
Creator van der Walt, J. L.
 
Subject — —
Description Die Toegepaste Linguistiek is ’n relevante en beroepsgerigte studierigting wat tans baie veld wen. Daar is op die oomblik (1983) sewe universiteite in Suid-Afrika wat kursusse in hierdie rigting aanbied, waarvan die PU vir CHO die jongste is. Dit is slegs in die afgelope vier jaar dat die Toegepaste Linguistiek sy kinderskoene hier ontgroei het, hoewel dit reeds in 1946 vir die eerste keer as 'n universiteitsdissipline aan die Universiteit van Michigan in die VSA erken is. In Brittanje is die School for Applied Linguistics in 1958 aan die Universiteit van Edinburgh in die lewe geroep, en sedertdien het die dissipline met rasse skrede gegroei.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1983-05-09
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/lit.v4i1.953
 
Source Literator; Vol 4, No 1 (1983); 34-40 Literator; Vol 4, No 1 (1983); 34-40 2219-8237 0258-2279
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/953/1125
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1983 J. L. van der Walt https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT