Enkele gedagtes oor die opvoedkundige onderbou van Elsabe Steenberg se Engel met 'n besemstok
Literator
Field | Value | |
Title | Enkele gedagtes oor die opvoedkundige onderbou van Elsabe Steenberg se Engel met 'n besemstok | |
Creator | Pistorius, P. | |
Description | Die erfenis van analitiese Griekse denke het die Weste in staat gestel om probleme in hulle samestellende dele op te breek en om vraagstukke stuk vir stuk op te los. Hierdie “meetkundige” of diagram- en fasetdenke het gelei tot die ontstaan van afsonderlike wetenskappe wat elkeeen die grense van sy veld van ondersoek jaloers afgebaken het. Dit het tot gedetailleerde ondersoek en tot groot vooruitgang gelei, veral op natuurwetenskaplike gebied. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1985-05-09 | |
Identifier | 10.4102/lit.v6i2.914 | |
Source | Literator; Vol 6, No 2 (1985); 90-110 Literator; Vol 6, No 2 (1985); 90-110 2219-8237 0258-2279 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/914/1086
|
|
ADVERTISEMENT