Record Details

Nuwe bundels van Sheila Cussons: sprankelende poësie

Literator

 
 
Field Value
 
Title Nuwe bundels van Sheila Cussons: sprankelende poësie
 
Creator Steenberg, D. H.
 
Subject — —
Description Met dié twee bundels word ’n besondere groeipunt in die digkuns van Sheila Cussons gemanifesteer en bevestig sy haar posisie as een van die belangrikste Afrikaanse digters van die jare sewentig. Sy doen ook weer wat sy met Die swart kombuis en die korter Verf en vlam van 1978 gedoen het: twee bundels in een jaar — hierdie keer gelyk! Dit ná die sukses van haar bundel Plektrum (1970), wat met die Ingrid Jonker-prys, die Eugene Marais-prys en die Hofmeyr-prys bekroon is, en verse van haar wat reeds dertig jaar gelede in Vaandel en voetangels verskyn het.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1980-05-10
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/lit.v1i1.1014
 
Source Literator; Vol 1, No 1 (1980); 30-36 Literator; Vol 1, No 1 (1980); 30-36 2219-8237 0258-2279
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/1014/1184
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1980 D. H. Steenberg https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT