Record Details

Om te skryf oor die onbeskryflike: Verlies en mistieke verlange in Die sneeuslaper van Marlene van Niekerk

Literator

 
 
Field Value
 
Title Om te skryf oor die onbeskryflike: Verlies en mistieke verlange in Die sneeuslaper van Marlene van Niekerk Expressing the indescribable: Mystic desire and loss in Die sneeuslaper by Marlene van Niekerk
 
Creator van der Merwe, Chris
 
Subject — — — Narrative; Mysticism; Trauma; Marlene; Van Niekerk; Die Sneeuslaper
Description Die vier verhale in Die sneeuslaper van Marlene van Niekerk bevat elk ’n ‘narratiewe betoog’ oor die sin van kuns en lewe. Die artikel handel oor die rol wat mistiek in hierdie ‘betoog’ speel. Daar bestaan te veel verskillende verskyningsvorme van die mistiek om ’n omvattende definisie daarvan te gee, maar daar word wel op ’n aantal kenmerke van die mistiek gewys wat in seminale studies genoem word. Mistiek word onder andere gekenmerk deur eenwording met die Absolute – ’n ervaring wat nie in woorde weergegee kan word nie. Mistiek, soos trauma, word gekenmerk deur die verbrokkeling van ’n bekende wêreld. Beide verskynsels is oorweldigende ervarings wat nie in konvensionele taal weergegee kan word nie. In Die sneeuslaper word trauma, mistiek en kreatiwiteit met mekaar verbind. Die sentrale verhaalkarakters gaan deur ’n traumatiese proses waarin afskeid geneem word van die bekende alledaagse werklikheid en gesoek word na ’n mistieke werklikheid, suiwerder as die alledaagse. In die betreding van hierdie werklikheid word die kreatiewe persoon bevry van konvensionele denke en taal en soek sy of hy na die ‘so-syn van dinge’. Dit is ’n liminale reis wat in drie fases verloop: Dit begin met die vertrek uit die samelewing, wat lei tot transformasie en uiteindelik tot ’n terugkeer met die vrugte van die kreatiewe proses. The four stories in Die sneeuslaper by Marlene van Niekerk all contain a ‘narrative argument’ about the meaning of life and art. The article is about the role of mysticism in the ‘argument’. It is impossible to give an exhaustive definition of ‘mysticism’, but some characteristics mentioned by seminal studies on mysticism are mentioned. At the heart of mysticism, there seems to be a union with the Absolute – an indescribable experience. Mysticism, like trauma, shatters the world in its familiar guise; both phenomena are overwhelming, and they cannot be expressed by conventional language. In Die sneeuslaper, we find a connection between trauma, mysticism and creativity. The main characters go through a traumatic process in which they take leave of their familiar worlds, in search of a mystical reality, more pure than the reality of every day. By entering this ‘higher’ reality, the creative person is liberated from conventional language and thought and starts to penetrate into the essence of things. It is a process with a liminal structure developing in three stages: It begins with the departure from the familiar world, which leads to transformation and finally to a return with the fruits of creativity.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor — —
Date 2012-11-28
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — — —
Format text/html application/octet-stream text/xml application/pdf
Identifier 10.4102/lit.v33i2.138
 
Source Literator; Vol 33, No 2 (2012); 9 pages Literator; Vol 33, No 2 (2012); 9 pages 2219-8237 0258-2279
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/138/476 https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/138/477 https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/138/479 https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/138/475
 
Coverage — — — — — —
Rights Copyright (c) 2012 Chris van der Merwe https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT