Record Details

Breytenbach se Verlies: ‘n verhaal in spreekwoorde

Literator

 
 
Field Value
 
Title Breytenbach se Verlies: ‘n verhaal in spreekwoorde
 
Creator Cloete, T. T.
 
Subject — —
Description Breyten Breytenbach se “Verlies” (in Katastrofes) is effens langer as “Die boenk” uit dieselfde bundel, op die oog af effens meer verhalend as laasgenoemde maar nogtans ’n kompakte, moeilik deurdringbare vertelling. Sy kompaktheid lê gedeeltelik daarin dat die verhaal grootliks saamgestel is uit spreekwoorde of ander vaste uitdrukkings. Deurdat dit uit spreekwoorde saamgestel is, is dit ’n weinig deskriptiewe verhaal. “Door het aanhalen van een kort gezegde kan men vaak een lange redenering uitwinnen”, sê Van Dale in sy Handwoordenboek der Nederlandse taal van die gesegde — en dit is presies wat gebeur in “Verlies”: ’n aantal kort gesegdes wen in hierdie verhaal lang beskrywings uit, en sekerlik skakel dit alle redenering uit — dit gee aan die verhaal ’n maksimale direktheid.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1980-05-10
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/lit.v1i2.1023
 
Source Literator; Vol 1, No 2 (1980); 7-19 Literator; Vol 1, No 2 (1980); 7-19 2219-8237 0258-2279
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/1023/1193
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1980 T. T. Cloete https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT