Record Details

Taalverwerwing (vreemde taal): neurofisiologiese beskouinge

Literator

 
 
Field Value
 
Title Taalverwerwing (vreemde taal): neurofisiologiese beskouinge
 
Creator du Plessis, M. J.H.
 
Subject — —
Description Die kliniese en fisiologiese belangslelling in taal het begin met die pionierswerk van Paul Broca (1824-1888) (Bouton, 1974 : 115, 153) wat in 1860 ontdek het dat die motorise spraaksentrum in die derde linkervoorhoofs- winding van die brein gelokaliseer kan word. Die werk van Broca het daartoe gelei dat ’n kliniese belangstelling in taal onlstaan het, om dat daar spoedig besef is dat taal ’n gegewe bied, ’n eenheid vorm wat groot moontlikhede inhou vir kliniese waarneming en studie. By die idee van taal as kommunikasiemedium ontstaan ook die besef van taal as ekspressie, as gebaar of verlengstuk van die liggaam wat daarop ingestel is om in te lig. Taal is dan dit wat uit die mens voortkom wanneer hy hom wil uitdruk of veruitwendig, wanneer hy wil inlig of kommunikeer. Sodra hierdie materie van die geuite taal tot ons kom, kan ons die intrinsieke waarde daarvan bestudeer deur op die spraak in sy ontwikkeling te let. Die gesproke taal kan dus vanuit ’n psigo-fisiologiese kant bekyk word.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1983-05-09
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/lit.v4i2.957
 
Source Literator; Vol 4, No 2 (1983); 1-9 Literator; Vol 4, No 2 (1983); 1-9 2219-8237 0258-2279
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/957/1129
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1983 M. J.H. du Plessis https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT