Record Details

Algehele Assimilasie of Konsonantweglating?

Literator

 
 
Field Value
 
Title Algehele Assimilasie of Konsonantweglating?
 
Creator Wissing, D. P.
 
Subject — —
Description Tot dusver is die terme algehele assimilasie en konsonantweglatlngmin of meer ongedifferensieerd gebrulik, indiennie as sinonieme nie. Daar is egter ook argumente aangevoorwaarom daar ’n onderstkeid gemaak moet word (Wissing,1982:188 e.v.). Dié argumente gaan hoofsaakiik om kwessiessoos verskille in produktiwiteit en die aantal konsonantewat betrokke is. Suike argumente steun egter op introspektieweoordeie van die fonoioog self. In hierdie bydrae word hierdie onderskeid tussen konsonantweglatingen algehele assimilasie op streng eksperimenteelfonetiesegronde ondersteun. Deur die spraak van ‘n aantalproefpersone spektografies te ontleed, kon bepaal word ofdaar spore van 'n verdwene konsonant aanwesig is. Indienwei, is die konsonant nie eenskiaps weggelaat nie, maar hetdit deur 'n proses van assimilasie geskied. Die resuitate vandie eksperiment het, met dié argument in gedagte, getoon datdaar inderdaad sprake van assimmilasie in gevalie (soos in 3a) is, maar siegs van konsonantweglatings in ander gevalie(soos in 3b).
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1986-05-07
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/lit.v7i1.876
 
Source Literator; Vol 7, No 1 (1986); 69-75 Literator; Vol 7, No 1 (1986); 69-75 2219-8237 0258-2279
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/876/1050
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1986 D. P. Wissing https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT