Record Details

Philla en Gouelokkies: Intertekstualiteit in Boom Bomer Boomste

Literator

 
 
Field Value
 
Title Philla en Gouelokkies: Intertekstualiteit in Boom Bomer Boomste
 
Creator Wybenga, G.
 
Subject — —
Description Die taalkundige Ferdinand de Saussure se opvatting oor die ontstaan van betekenis word veral deur die Post-Strukturaliste op die literatuur van toepassing gemaak. Betekenis ontstaan nie op grond van ’n teksinterne struktuur nie, maar op grond van die verhouding wat dié teks met ander tekste aangaan: “De betekenis van de tekst is het resultaat van verschil én overeenkomste met andere teksten”, (Van Boheemen, 1981:122). Die begrip ‘teks’ word in die ruimste sin van die woord opgeneem. Vergelyk Roland Barthes se vyf kodes wat buite die geskrewe teks om ook in die maatskaplike ruimte bestaan. Die buitetekstuele werklikheid is self 'n soort teks wat saamgestei is uit dié vyf kodes, 'n netwerk waardeur ’n literêre teks beweeg en “in passing becomes a text” (Barthes, aangehaal deur Jefferson, 1982:102).
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1985-05-09
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/lit.v6i2.909
 
Source Literator; Vol 6, No 2 (1985); 35-45 Literator; Vol 6, No 2 (1985); 35-45 2219-8237 0258-2279
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/909/1081
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1985 G. Wybenga https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT