Record Details

Latynse vertalings van die Ou Testament - ’n Bespreking aan die hand van Genesis 17: 1-7

Literator

 
 
Field Value
 
Title Latynse vertalings van die Ou Testament - ’n Bespreking aan die hand van Genesis 17: 1-7
 
Creator van Rooy, H. F.
 
Subject — —
Description Raakpunte in die studie van Latyn en Hebreeus kom nie dikwels tot hulle reg in die akademiese wêreld nie, en Suid-Afrika is seker geen uitsondering op die reël nie. Tog is daar 'n groot terrein wat op ontginning wag in hierdie verband. As blyk van waardering word hierdie poging in die rigting aangebied aan 'n geëerde leermeester op wie se rekening die gebreke nie geplaas moet word nie. Die Latynse vertalings van die Ou Testament waaraan aandag gegee word, is die Vetus Latina (VL) en die Vulgaat (V). Hulle word vergelyk met die Massoretiese teks (MT), die standaard Hebreeuse teks van die Ou Testament, en met die Septuaginta (LXX), die Griekse vertaling van die Ou Testament wat in die vroeë kerk geweldige aanhang geniet het.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1985-05-09
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/lit.v6i4.936
 
Source Literator; Vol 6, No 4 (1985); 52-63 Literator; Vol 6, No 4 (1985); 52-63 2219-8237 0258-2279
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/936/1108
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1985 H. F. van Rooy https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT