Digters en atlete: Olimpiese wenners en verloorders in die vroeë Griekse liriek
Literator
Field | Value | |
Title | Digters en atlete: Olimpiese wenners en verloorders in die vroeë Griekse liriek Poets and athletes: Olympic winners and losers in early Greek lyric | |
Creator | Henderson, William J. | |
Description | Die antieke Griekse gemeenskap was uiters mededingend; veral by die adel was daar die konstante behoefte en ideaal om prestasies op die slagveld of sportveld te behaal en in die familiegeskiedenis op te neem. In die afwesigheid van die rol wat die hedendaagse media vandag in ons samelewing speel, het veral drie digters die prestasies van atlete by die antieke Olimpiese en ander spele op rekord gestel, verkondig en opgehemel: Simonides, Pindaros en Bakchulides. Hulle het ’n spesiale oorwinningslied, die epinikion, gekomponeer – ’n verhewe ode wat deur ’n koor met musiekbegeleiding voorgedra is. In hierdie artikel word uittreksels uit hierdie gedigte ontleed om die digters se siening van wenners en verloorders te illustreer. Ancient Greek society was extremely competitive; amongst the nobility especially there was the constant need for an ideal of achievement on the battlefield or athletics track and to integrate this into the family history. In the absence of the role the present-day media plays in our society, three poets in particular recorded, propagated and praised the achievements of athletes at the Olympic and other games: Simonides, Pindar and Bacchylides. For a winner they composed a special victory hymn, the epinikion, an elevated ode sung by a chorus with musical accompaniment. In this article extracts of such poems are analysed in order to illustrate the poets’ views regarding winners and losers. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 2013-11-14 | |
Identifier | 10.4102/lit.v34i1.386 | |
Source | Literator; Vol 34, No 1 (2013); 7 pages Literator; Vol 34, No 1 (2013); 7 pages 2219-8237 0258-2279 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/386/1364
https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/386/1365
https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/386/1366
https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/386/1363
|
|
ADVERTISEMENT