Record Details

Afrikaanse Kinderlektuur as literatuur in ’n veelrassige samelewing

Literator

 
 
Field Value
 
Title Afrikaanse Kinderlektuur as literatuur in ’n veelrassige samelewing
 
Creator Tötemeyer, A-J
 
Subject — —
Description Afrikaanse kinder- en jeugliteratuur is ’n genre wat tradisioneel sedert sy ontstaan deur blanke outeurs vir ’n blanke leserspubliek geskep is. Die snelle toename in geletterdheid van die gekleurde en ook swart lae van die Suid-Afrikaanse samelewing hoop hedendaagse skrywers egter om literatuur vir 'n gemengde teikengroep te konsipieer. Dit het dus nodig geword om ernstig te besin òf en hoe Afrikaanse kinder- en jeugliteratuur die gekleurde kind en ook die swart kind wat Afrikaans as 'n tweede of derde taal lees, aanspreek. Daar moet gevra word of die beeld van die swarte in die Afrikaanse kinder- en jeugliteratuur die swart/bruin kind se selfbeeld opbou. Maak dit horn trots om homself te wees, of dehumaniseer dit hom deurdat hy verneder word?
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1985-05-09
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/lit.v6i2.913
 
Source Literator; Vol 6, No 2 (1985); 66-89 Literator; Vol 6, No 2 (1985); 66-89 2219-8237 0258-2279
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/913/1085
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1985 A-J Tötemeyer https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT