Record Details

Is Reisprosa Joernalistiek?

Literator

 
 
Field Value
 
Title Is Reisprosa Joernalistiek?
 
Creator Seyffert, M. C.A.
 
Subject — —
Description Om na ’n bekende land te reis, om die aard van die landskap, die mense en hul lewenswyse daar te leer ken, bly nog steeds ’n opwindende ervaring. Die revolusie wat die moderne tegniek ten opsigte van lugvervoer teweeggebring het, het die wêreld benouend klein gemaak. Wat vroeer ’n onbereikbare wêrelddeel was, het nou skokkend naby gekom, intiem bekend geword. Om dié rede is die merkwaardige opbloei van reisprosa in die eietydse wêreldliteratuur verstaanbaar.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1982-05-09
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/lit.v3i2.979
 
Source Literator; Vol 3, No 2 (1982); 1-8 Literator; Vol 3, No 2 (1982); 1-8 2219-8237 0258-2279
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/979/1151
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1982 M. C.A. Seyffert https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT