Record Details

Enkele opmerkings oor die intrinsieke waarde van die Latynse teks van Kodeks Bezae as herstelbron vir die Griekse teks van die Nuwe Testament

Literator

 
 
Field Value
 
Title Enkele opmerkings oor die intrinsieke waarde van die Latynse teks van Kodeks Bezae as herstelbron vir die Griekse teks van die Nuwe Testament
 
Creator Jordaan, G. J.C.
 
Subject — —
Description Een van die belangrikste oud-Latynse vertalings word gevind in Kodeks Bezae, ’n vyfde-eeuse manuskrip van die vier Evangelies. Kodeks Bezae bevat ’n Griekse teks (D) en ’n Latynse teks (d) van die Evangelies langs mekaar, die Latynse teks in ’n lettertipe wat baie aan die Griekse majuskelskrif herinner. Wat hierdie dokument so merkwaardig maak, is die feit dat dit die enigste manuskrip is wat ’n Griekse Evangelie-teks uit die Westerse teksfamilie bevat.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1985-05-09
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/lit.v6i4.940
 
Source Literator; Vol 6, No 4 (1985); 70-74 Literator; Vol 6, No 4 (1985); 70-74 2219-8237 0258-2279
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/940/1112
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1985 G. J.C. Jordaan https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT