Record Details

Hoe om (soos iemand anders) te skryf: Oor vakmanskap en die skryf van gedigte

Literator

 
 
Field Value
 
Title Hoe om (soos iemand anders) te skryf: Oor vakmanskap en die skryf van gedigte
 
Creator de Lange, J.
 
Subject — The Requirement Of Craftmanship; Language Ideas Dependent On Words; Influencing; Preparatory Stadia; Select; Arrange; Refine; Prosodic Elements; Writing Poetry
Description Die skryf van dié tipe artikel is altyd ’n gevaarlike onderneming: dit is onvermydelik voorskriftelik (en as sodanig druis dit in teen alles wat ek in verband met poësie geleer het), dis beperkend, patroniserend, laat nie genoeg speelruimte vir die individuele talent nie, en is ook noodgedwonge vereenvoudigend van iets so kompleks soos die skryf van ’n gedig. Daar is geen reëls in die poësie nie. Wys my 'n reël en ek wys jou ’n gedig wat dit skitterend oortree. Ek storm nietemin in waar engele huiwer om voet neer te sit, want ek glo dat niks op aarde werklike talent kan onderkry nie.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 2000-04-26
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/lit.v21i2.462
 
Source Literator; Vol 21, No 2 (2000); 17-24 Literator; Vol 21, No 2 (2000); 17-24 2219-8237 0258-2279
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/462/623
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2000 J. de Lange https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT