Record Details

Resepsies van Catullus se Carmen XLIX

Literator

 
 
Field Value
 
Title Resepsies van Catullus se Carmen XLIX
 
Creator Swanepoel, J.
 
Subject — —
Description Gaius Valerius Catullus (c. 84-c. 54 v.C.), die Romeinse digter wat veral bekend is vir sy verse aan sy geliefde Lesbia, het benewens liefdesgedigte ook ’n hele aantal verse geskryf waarin van sy lydgenote figureer. Hierdie gedigie wat aan spesifieke persone gerig is, is wyd uiteenlopend en die toon en strekking daarvan wissel van toegeneentheid en liefde enersyds (vgl. Carmen IX) tot felie invektief (Carmina CVIII, XCIII) en spot (Carmen LXXXIV) andersyds. Die leser kan gewoonlik maklik vasstel of hy in ’n gedig met vriend of vyand te doen liet. Maar daar is een uitsondering, en dit is Catullus se gedig aan die Romeinse staatsman, retor en skrywer, Marcus Tullius Cicero. Hierdie gedig, wat soos die meeste van Catullus se gedigte heel kort en kragtig is, is deur die eeue op uiteenlopende en botsende wyses geinterpreteer. Enersyds word dit beskou as ’n opregte dankbetuiging en lofprysing aan Cicero, terwyl ander lesers dit weer sien as ’n gedig wat ironies bedoel is.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1984-05-09
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/lit.v5i1.894
 
Source Literator; Vol 5, No 1 (1984); 21-37 Literator; Vol 5, No 1 (1984); 21-37 2219-8237 0258-2279
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/894/1066
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1984 J. Swanepoel https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT