Record Details

Die naamwoordgedrag in Jan Rabie: Drie kaalkoppe eet tesame

Literator

 
 
Field Value
 
Title Die naamwoordgedrag in Jan Rabie: Drie kaalkoppe eet tesame
 
Creator Steenberg, D. H.
 
Subject — —
Description Wat hier onder die loep geneem word, is die besondere verband wat die titel van die verhaal met die teks vertoon - meer: dat die implisiete outeur in die titel die prinsipe lê vir die woordgedrag in die teks. Dit lê opgesluit in die woord “kaalkoppe”, wat sinekdogeïes (Gr. syn + ekdokhe = saam opneem) na persone verwys. Dus ’n woord wat konvensioneel na ’n gedeelte verwys, word geibruik om na ’n geheel te verwys; ’n woord wat konvensioneel vir een begrip gebruik word, word gebruik om na ’n ander te verwys, soos in die ander soorte metonimie (naamverwisseling). Deur met ’n woord vir ’n deel na ’n geheel te verwys kondig die implisiete outeur in die titel, wat tradisioneel 'n keinagtige samevatting van die teks is, 'n werkwyse vir die woordhantering in die verhaal aan.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1983-05-09
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/lit.v4i2.960
 
Source Literator; Vol 4, No 2 (1983); 29-36 Literator; Vol 4, No 2 (1983); 29-36 2219-8237 0258-2279
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/960/1132
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1983 D. H. Steenberg https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT