Die hedetyd is iets van die verlede: ’n Taalkundige motivering vir die ‘hedetydskryfkunstradisie’ in Afrikaans
Literator
Field | Value | |
Title | Die hedetyd is iets van die verlede: ’n Taalkundige motivering vir die ‘hedetydskryfkunstradisie’ in Afrikaans The present is a thing of the past: Possible linguistic motivations for the ‘present tense writing tradition’ in Afrikaans prose | |
Creator | Breed, Adri | |
Description | Daar bestaan in die Afrikaanse skryfkuns ’n tradisie om verhaalgebeure by verstek in die hedetyd aan te bied. Dit is egter moeilik om vanuit ’n literatuuroorsig aan te toon dat hierdie tradisie wel bestaan, sowel as om die redes vir die ontstaan en instandhouding van die tradisie te bepaal. In hierdie artikel word daar eerstens vanuit die skryfkunsperspektief aangetoon dat daar wel in Afrikaans die konvensie bestaan om verhaalgebeure in die hedetyd aan te bied. Tweedens word daar vanuit ’n taalkundige perspektief twee moontlike motiverings vir die ontstaan en instandhouding van die tradisie aangebied. Die doel van die artikel is nie om die geldigheid van die hedetydskryfkunstradisie te bevraagteken nie, maar eerder om ’n gesprek te open rakende die geldigheid van die tradisie, sowel as die implikasies wat dit vir die skryf, lees en interpretasie van Afrikaanse literêre werke het. There exists a long-standing tradition in Afrikaans creative writing to present narrative prose in the present tense, and not in the simple past as in English and Dutch. It is, however, difficult to prove the existence of such a tradition or to conduct a literature survey in order to determine the reasons for the origin and perpetuation of this tradition. This article firstly demonstrates from a creative writing perspective that the ‘present tense writing tradition’ does exist in Afrikaans. Secondly, two possible motivations for this tradition are proposed from a linguistic perspective. The goal of this article is not to question the validity of this tradition, but rather to open a discussion on the legitimacy of the tradition, as well as the implication it has for the writing, reading and interpretation of Afrikaans literary works. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 2013-11-12 | |
Identifier | 10.4102/lit.v34i2.425 | |
Source | Literator; Vol 34, No 2 (2013); 9 pages Literator; Vol 34, No 2 (2013); 9 pages 2219-8237 0258-2279 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/425/1348
https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/425/1349
https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/425/1350
https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/425/1347
|
|
ADVERTISEMENT