Record Details

Geintegreerde model vir literêre ontleding toegepas pp ‘Droogte’ (Leon Strydom)

Literator

 
 
Field Value
 
Title Geintegreerde model vir literêre ontleding toegepas pp ‘Droogte’ (Leon Strydom)
 
Creator Kuschke, G.
 
Subject — —
Description Hierdie kort en samevatlende uiteensetting beoog om die teoretiese agtergrond van die praktiese ontleding van die gedig ‘Droogte’ van Leon Strydom in breë trekke aan te dui. In verband met die probleem hoe ’n gedig in al sy literêre moontlikhede ontsluit kan word, word gepostuleer dat die geïntegreerde model wat gebaseer is op die sisteem van die modaliteiteleer van Herman Dooyeweerd, suksesvol en doeltreffend in die praktiese analise van poësie gebruik kan word; dat ’n kunswerk op grond van hierdie model in sy geheel ontsluit kan word en dat die etos van die kunswerk volgens hierdie model bepaal kan word.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1984-05-09
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/lit.v5i3.944
 
Source Literator; Vol 5, No 3 (1984); 42-58 Literator; Vol 5, No 3 (1984); 42-58 2219-8237 0258-2279
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/944/1116
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1984 G. Kuschke https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT