Verhaalteorie en teksanalise: enkele samevattende gedagtes
Literator
Field | Value | |
Title | Verhaalteorie en teksanalise: enkele samevattende gedagtes | |
Creator | du Plooy, H. | |
Description | In die loop van die twintigste eeu is daar geweldig baie geskryf oor stories, verhale en verhalende tekste. Gevolglik is die omvang van die kontemporêre verhaalteorie indrukwekkend. Wanneer 'n mens met 'n verhalende teks in die hand staan, is daar 'n geweldige hoeveelheid voortreflike teoretiese modelle en begrippe wat op die teks "toegepas" kan word of wat gebruik kan word om die teks te ontsluit. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1985-05-09 | |
Identifier | 10.4102/lit.v6i3.921 | |
Source | Literator; Vol 6, No 3 (1985); 25-47 Literator; Vol 6, No 3 (1985); 25-47 2219-8237 0258-2279 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/921/1093
|
|
ADVERTISEMENT