Record Details

Shalom van ’n Afrikanerdom tikmasjienpianis: Suidpunt-jazz van André Letoit

Literator

 
 
Field Value
 
Title Shalom van ’n Afrikanerdom tikmasjienpianis: Suidpunt-jazz van André Letoit
 
Creator Steenberg, D. H.
 
Subject — —
Description Hierdie opskrif laat min of meer reg geskied aan ’n belangrike baken in die ontwikkeling van die Afrikaanse prosa aan die einde van ’n dekade wat begin het met die meer tradisionele klem op die persoonlike, soos in die kortverhale van Hennie Aucamp en M.C. Botha. Nie dat dit by die private ache bly steek het nie! Sonder gevaar van teenspraak kan ’n mens hierdie roman ná die resepsie van Somer II en die ooreenkoms wat dit daarmee toon, as postmodernistiese teks benader. In die loop van hierdie bespreking sal om die beurt aan kernwoorde in die opskrif aandag gegee word.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1990-05-06
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/lit.v11i3.817
 
Source Literator; Vol 11, No 3 (1990); 121-130 Literator; Vol 11, No 3 (1990); 121-130 2219-8237 0258-2279
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/817/987
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1990 D. H. Steenberg https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT