Record Details

Deug en ondeug by Hieronymus

Literator

 
 
Field Value
 
Title Deug en ondeug by Hieronymus
 
Creator van der Walt, A. G.P.
 
Subject — —
Description Dit is bekend dat Hieronymus tydens sy tweede verblyf in Rome (382 tot 385) ’n aantal vroulike studente onderrig het in die uitlê van die Bybel an in die eise van die asketiese lewe. Na sy vertrek uit Rome in 385 het hy deur middel van briefwisseling in voeling met hierdie vroue gebly en sy onderrig op dié wyse voortgesit. Hy het ook vanuit Bethlehem korrespondensie met ’n aantal mans gevoer aan wie hy in breë trekke dieselfde riglyne vir die Christelike lewe gegee het.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1985-05-09
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/lit.v6i4.930
 
Source Literator; Vol 6, No 4 (1985); 13-21 Literator; Vol 6, No 4 (1985); 13-21 2219-8237 0258-2279
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/930/1102
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1985 A. G.P. van der Walt https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT