Record Details

Vertaling en werklikheidsvisie

Literator

 
 
Field Value
 
Title Vertaling en werklikheidsvisie
 
Creator du Plessis, M. J.H.
 
Subject — —
Description Die klassiekc opvatting van die betekenis van ’n woord is reeds deur Saussure aan die begin van die eeu (1916:97) betwyfel as hy se: “Vir sekere mense is taal ... in sy wese ’n nomenklatuur, dit wil se ’n lys van terme wat ooreenstem met ’n gelyke aantal dinge ... . Hierdie opvatting veronderslel kant en klare idees wat woorde voorafgaan.” Saussure se siening raak die vertaling direk, veral as hy vervolg’ “As woorde voorafgaande begrippe moos weergee, dan sou hulle elk, van een taal na ’n andcr, presies ooreenstemmende weergawes gehad het vir die betekenis” . (Saussure 1916:161).
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1982-05-09
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/lit.v3i1.964
 
Source Literator; Vol 3, No 1 (1982); 21-33 Literator; Vol 3, No 1 (1982); 21-33 2219-8237 0258-2279
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/964/1136
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1982 M. J.H. du Plessis https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT