Record Details

Die resensent as deel van die literêre kommunikasieproses

Literator

 
 
Field Value
 
Title Die resensent as deel van die literêre kommunikasieproses
 
Creator van Coller, H. P.
 
Subject — —
Description Die leser neem vandag ’n belangrike plek in binne literatuurondersoek; in baie resente literêre benaderings word hy trouens sentraal geplaas. 'n Hele ontwikkelingsgang voltrek hom sodoende op die gebied van die literatuurteorie in die afgelope hondcrd jaar: die fokus verskuif van die outeur (positivisme) na die teks (outonomisme) en uiteindelik na die leser. Dit is toe te skryf aan die besef dat 'n literêre teks ’n artefakt is wat deur 'n leser omskep word tot ’n estetiese objek en dal ’n literêre teks se bestaan belangrike ontologiese vrae oproep: onafhanklik van ons belewing daarvan bestaan die teks nie werklik nie. Lesers kan vandag in twee kategorieë verdeel word, nl. passiewe lesers wat hul leeservaring nie openbaar maak nie, en sg. aktiewe lesers wat hul resepsie wel verwoord. Die laasgenoemde groep word weer verdeel in produktiewe lesers en reproduserertde lesers. Ons laat die produktiewe lesers wat nuwe literêre tekste skep, verder ter syde; reproduserende lesers interesseer ons juis omdat hulle hul resepsies verwoord in die vorm van wetenskaplike analises, voordragte en resensies.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1984-05-09
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/lit.v5i2.916
 
Source Literator; Vol 5, No 2 (1984); 1-14 Literator; Vol 5, No 2 (1984); 1-14 2219-8237 0258-2279
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/916/1088
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1984 H. P. van Coller https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT