Literêre verweer teen sentimentaliteit: Ontginning van oermotiewe in Melk (Elsa Joubert)
Literator
Field | Value | |
Title | Literêre verweer teen sentimentaliteit: Ontginning van oermotiewe in Melk (Elsa Joubert) | |
Creator | Jooste, E. | |
Description | Elsa Joubert hou haar in Melk besig met fasette van die saambestaan van verskillende groepe mense in Afrika, dikwels Suid-Afrika. A1 die verhale in hierdie bundel het duidelike lokale verwysing en by heelwat is rasseproblematiek onder die vergrootglas. Tematies bied die verhale dus uit en uit aktualiteitsprosa en daarby is dit aktualiteite met gevoelige assosiasies, temas wat maklik oorgevoelig benader kan word. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1981-05-10 | |
Identifier | 10.4102/lit.v2i3.1016 | |
Source | Literator; Vol 2, No 3 (1981); 33-38 Literator; Vol 2, No 3 (1981); 33-38 2219-8237 0258-2279 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/1016/1186
|
|
ADVERTISEMENT