Record Details

Bewussynspanning in woordbeeld: ‘Die Wahlerbrug’ (Elsa Joubert)

Literator

 
 
Field Value
 
Title Bewussynspanning in woordbeeld: ‘Die Wahlerbrug’ (Elsa Joubert)
 
Creator Pretorius, J.
 
Subject — —
Description Hierdie uitsonderlike novelle van Elsa Joubert stem baie ooreen met die prosa van Etienne Leroux, in soverre dit ook die soeke na die self verwoord. Volgens Charles Malan (1979, 17) is hierdie reis na binne, die selfontdekkingstog wat die essensie van sy self aan hom moet openbaar, die enigste moontlike avontuur wat vir die moderne skrywer oorbly. In Die Wahlerbrug word dié soektog op grond van die allesoorheersende wet van die principium individuationis gestileer.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1982-05-09
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/lit.v3i2.982
 
Source Literator; Vol 3, No 2 (1982); 28-40 Literator; Vol 3, No 2 (1982); 28-40 2219-8237 0258-2279
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/982/1154
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1982 J. Pretorius https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT