Record Details

J.M. Coetzee’s Life and Times of Michael K and Foe as Postmodernist Allegories

Literator

 
 
Field Value
 
Title J.M. Coetzee’s Life and Times of Michael K and Foe as Postmodernist Allegories
 
Creator O’Connell, L.
 
Subject — —
Description J.M. Coetzee is een van die kontemporêre skrywers vir wie postmodernistiese allegoric ’n bruikbare metafoor geword het. Sy verhale karteer die geaardheid, implikasies en gevolge van die misbruik van mag, en die mite van kolonialisme word ontleed en onthul. Life and Times of Michael K kan op die universele sowel as op die spesifiek Suid-Afrikaanse vlak geinterpreteer word. Michael K word die simbool van die mens se persoonlike vryheid, persoonlike identiteit en waardigheid. Sy stryd om vryheid is ironies in die lig van die feit dat die oorlog waaraan hy probeer ontkom, geveg word juis om minderheidsgroepe inspraak in hulle toekoms te verseker. Foe ondersoek die verhouding van vertelling en gebeure, waarheid en fiksie. Friday se stilte word ’n manifestasie van die eksistensiële niet. Soos dit in hierdie roman ontplooi, is dit die taak van die skrywer om die gemeenskap aan homself te openbaar, sodat die spraaklose weer resonasie gegee word.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1989-05-07
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/lit.v10i1.821
 
Source Literator; Vol 10, No 1 (1989); 39-53 Literator; Vol 10, No 1 (1989); 39-53 2219-8237 0258-2279
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/821/991
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1989 L. O’Connell https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT