Record Details

Oor ’n Esbos, ’n panfluit en ’n bosjannetjie - ofte wel: Die ruimte in die kinderboek met verwysing na Waar is Pappa se panfluit? van Elsabe Steenberg

Literator

 
 
Field Value
 
Title Oor ’n Esbos, ’n panfluit en ’n bosjannetjie - ofte wel: Die ruimte in die kinderboek met verwysing na Waar is Pappa se panfluit? van Elsabe Steenberg
 
Creator Greyling, S. F.
 
Subject — —
Description Ten spyte van die feit dat ruimte saam met karakter en tyd as ’n basiese struktuurelement beskou word, merk Bal (1980:101) tereg op dat “weinig concepten uit de theorie van narratieve teksten zijn zo vanselfspreken, en tegelijkertijd zo vaak gebleven al het begrip ruimte". Onlangse studies toon egter 'n toenemende bewussyn van die belangrikheid en veeldoeligheid van ruimte en ruimtebeelding in die roman. Dit blyk dan ook uit die term ruimte wat al hoe meer gebruik word in plaas van plek, agtergrond, milieu, ens. Ruimte is ’n omvattende begrip wat konkrete sowel as abstrakte elemente van die verhaalwêreld akkomodeer (Smuts, 1983:13).
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1985-05-09
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/lit.v6i2.911
 
Source Literator; Vol 6, No 2 (1985); 55-65 Literator; Vol 6, No 2 (1985); 55-65 2219-8237 0258-2279
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/911/1083
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1985 S. F. Greyling https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT