Lactantius: ’n Verkenning van ’n vroeg-Christelike denker se lewens- wêreldbeskoulike denke
Literator
Field | Value | |
Title | Lactantius: ’n Verkenning van ’n vroeg-Christelike denker se lewens- wêreldbeskoulike denke | |
Creator | Simpson, H. W. | |
Description | Lactantius is teen omstreeks 250 n.c. in Africa Proconsularis gebore, en het die gebruiklike klassieke opvoeding by sy leermeester Arnobius, wie se werke “belangriker is weens die informasie oor die heidense godsdiens as oor die Christelike standpunt wat daarin gestel is” (Coetzee, 1954:135), ontvang. Hoewel “Laktanz in seinen erhaltenen Schriften mit autobiographischer Angaben ausserordentlich zurückhaltend” (Gerhardt 1924:1) is, kan uit Hieronymus se De viris illustribus 80 en sy Chron. ab Abr. 2333 (317 n.C.) afgelei word dat hy uitmuntende gawes gehad het. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1985-05-09 | |
Identifier | 10.4102/lit.v6i4.943 | |
Source | Literator; Vol 6, No 4 (1985); 87-98 Literator; Vol 6, No 4 (1985); 87-98 2219-8237 0258-2279 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/943/1115
|
|
ADVERTISEMENT