Record Details

Brandpunte van omstredenheid in die Liewe Heksie-reeks van Verna Vels

Literator

 
 
Field Value
 
Title Brandpunte van omstredenheid in die Liewe Heksie-reeks van Verna Vels
 
Creator van der Westhuizen, B.
 
Subject — —
Description Omstrede kinderlektuur is nie iets nuuts nie. Reeds in die agtiende-eeuse Aulklärung is sprokies afgekeur en die Puriteine het kinderliteratuur verdoem wat nie Christelik-piëtistiese waardes geadem het nie. Die verskeidenheid vorme wal omstrede kinderliteratuur kan aanneem, is legio. Dit sluit onder andere verskilpunte in betreffende sosiale omstandighede, politiek, godsdiens en literêre norme. Kinderliteratuur kan dus aan verskillende soorte kritiek onderwerp word, afhangende van die lewens-beskoulike vertrekpunte van die kritikus.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1984-05-09
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/lit.v5i2.920
 
Source Literator; Vol 5, No 2 (1984); 15-28 Literator; Vol 5, No 2 (1984); 15-28 2219-8237 0258-2279
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/920/1092
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1984 B. van der Westhuizen https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT