Record Details

Latyn en die eenheid en verskeidenheid van die romaanse tale

Literator

 
 
Field Value
 
Title Latyn en die eenheid en verskeidenheid van die romaanse tale
 
Creator du Plessis, M. J.H.
 
Subject — —
Description Met die afsterwe van die biskop van Avignon in 561 het die koning van die Franke, Clotharius die eerste, die vakante pos aan ’n Paryse priester aangebied. Laasgenoemde het die aanbod egter vriendelik maar ferm van die hand gewys. As rede het hy sy onkunde en veral sy gebrekkige kennis van korrekte Latyn aangevoer, waar hy in Avignon verplig sou wees om onder geleerdes te beweeg wat ’n suiwerder vorm van Latyn sou praat. Hierdie anekdote wat vir ons vertel word deur Gregorius van Tours in sy Geskiedenis van die Franke dui reeds op die duidelik waarneembare verskil in die kultuur en taal in die Suidelike en Noordelike dele van die sesde eeuse Gallië (Gregorius Turonensis, 1951:6.9).
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1985-05-09
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/lit.v6i4.929
 
Source Literator; Vol 6, No 4 (1985); 3-12 Literator; Vol 6, No 4 (1985); 3-12 2219-8237 0258-2279
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/929/1101
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1985 M. J.H. du Plessis https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT