Record Details

'Literaturgeschichte als Provokation' und die Theorie-Debatte der siebziger Jahre iiber die Rezeptionsästhetik

Literator

 
 
Field Value
 
Title 'Literaturgeschichte als Provokation' und die Theorie-Debatte der siebziger Jahre iiber die Rezeptionsästhetik
 
Creator van der Berg, B. H.J.
 
Subject — —
Description In hierdie artikel word die formulering van 'n nuwe literêre teorie met die daarmee gepaardgaande kritiek behandel. Hierdie kritiek is tweërlei van aard: enersyds die kritiek van Jauß teen die tradisionele interpretasie-praktyk, andersyds die daaropvolgende kritiek van enkele aanhangers van hierdie metodes teen Jauß se model. Die artikel poog nie om al die besware te notuleer nie, maar slegs enkele verteenwoordigende standpunte wat óf deur eensydigheid óf deur die uitwys van wesenlike gebreke gekenmerk word. Daar Jauß self bewus was van die leemtes in sy metode, het hy in sy latere teoretiese studies sekere praktyk-georienteerde toevoegings gemaak en tegelykertyd die weg aangewys vir nouer samewerking met die hermeneutiese filosofie. Daarmee het Jauß ’n metodologiese paradigma ontwerp wat nie geignoreer mag word nie.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1987-05-07
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/lit.v8i2.864
 
Source Literator; Vol 8, No 2 (1987); 30-39 Literator; Vol 8, No 2 (1987); 30-39 2219-8237 0258-2279
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/864/1038
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1987 B. H.J. van der Berg https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT