Ambrosius en die virginitas
Literator
Field | Value | |
Title | Ambrosius en die virginitas | |
Creator | Malan, C. J. | |
Description | Ambrosius het met reg die benaming “Leraar van Maagdelikheid” ontvang (Dooley, 1948:119). Die opmerking van Thamin: “C’est une vertu proprement chrétienne que la vertu de virginité, proclame tout d’abord saint Ambroise” (1895:344), gee dadelik aanleiding tot die vraag of Ambrosius dan geen waardering vir die huwelik gehad het nie. Hierdie vraag word nog meer dringend as sy beskrywing van die kruis van die getroude lewe nagegaan word. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1985-05-09 | |
Identifier | 10.4102/lit.v6i4.938 | |
Source | Literator; Vol 6, No 4 (1985); 64-69 Literator; Vol 6, No 4 (1985); 64-69 2219-8237 0258-2279 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/938/1110
|
|
ADVERTISEMENT