Record Details

The Changing Significance of the Figure of Death in Various Everyman Plays

Literator

 
 
Field Value
 
Title The Changing Significance of the Figure of Death in Various Everyman Plays
 
Creator Thiel, G.
 
Subject — —
Description In hierdie artikel word die geskiedenis van die laaste tweeduisendjare eerstens in vyfperiodes met verskiliende houdings teenoor die dood ingedeel.Daarna kon vasgestel word dat die Elckerlijc-spe/e wat op Engelse, Nederlandse, Duitse en Franse grondgebied ontstaan het, binne die tweede en vyfde periode van hierdie indeling val, dit wil sê aan die een kant die periode wat ongeveer 1000 begin, en 1700 eindig, en aan die ander kant die tydperk van die twintigste eeu.As 'n mens nou die algemene houding teenoor die dood, in hierdie twee tydperke met dié vergelyk, wat in die Elckerlijc-spele dear die doodsfiguur versimboliseer word, blyk dit dat die Elckerlijc-spele altyd ’n korrektiewe funksie op die algemene houding teenoor die dood probeer uitoefen.In die vroeë Elckerlijc-spele gaan dit nóg oor die bewaring van 'n mens se fisiese lewe, nóg oor 'n handel met God om ’n ewige lewe, twee faktore wat in ’n tydperk van individualisasie en ekonomiese groei bale belangrik geword het, maar om die inkeer en berou wat ’n mens tot God lei.In die latere Elckerlijc-spele gaan dit weer nie oor die vereensaming van die sterwende mens, wat deur die gemeenskap aan die mediese tegnologie oorgelaat word nie, maar om die oorwinning oor die fisiese dood deur ’n bewussynsaksie. Dit gaan ook nie meer oor die ontkoming van die ewige dood, soos in die vroeë Elckerlijc-spele nie, maar oor die bewuste deelwees van 'n lewensproses wat altyd weer opnuut stry teen ’n totale vernietiging van lewe dear die fisiese dood.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1986-05-07
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/lit.v7i1.873
 
Source Literator; Vol 7, No 1 (1986); 21-47 Literator; Vol 7, No 1 (1986); 21-47 2219-8237 0258-2279
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/873/1047
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1986 G. Thiel https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT