Record Details

Editorial

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Editorial
 
Creator Office, Editorial
 
Subject — —
Description Dit is vir die redaksie weereens ’n voorreg om hierdie uitgawe aan te bied. C. Nunes en H.J.M. van Deventer bied ’n standpunt ter oor- weging aan vir feministiese interpretasie in ’n reformatoriese kon- teks. In die artikel word gelet op die werk van bekende feministiese teoloë soos Schüssler-Fiorenza en Trible. Hierdie bydraes word in verband gebring met die Suid-Afrikaanse situasie oor die rol van die vrou in die kerk. Dan gee H.M. Zwemstra ’n beoordeling van die vernaamste kerklike en teologiese tradisies se bydrae tot die etiek van sosio-ekonomiese regte. Hierdie artikel is ook baie aktueel in die Suid-Afrikaanse konteks waar daar steeds gedebatteer word oor die wenslikheid en moontlikheid van die volle implementering van sosio-ekonomiese regte.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 2009-07-26
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v43i4.244
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 43, No 4 (2009); xi-xii 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/244/140
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2009 Editorial Office https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT