Record Details

Uit tydskrifte

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Uit tydskrifte
 
Creator Office, Editorial
 
Subject — —
Description In De Waarheidsvriend (Jrg. 65, Nr. 33) spreek die redakteur, Ir. Van der Graaf, hom sterk uit teen die PCR (Program to combat racism) van die Wêreldraad van Kerke. Hy noem dit “absoluut verwerplik”, en verskaf daarby die informasie dat die afgelope jare, 1970—76, twee en ’n half miljoen rand aan hierdie program van die Wêreldraad vir die finansiering van terrorisme geskenk is. Hiervan het uit die kleine Nederland byna die helfte, nl. ongeveer R l , l miljoen gekom, sewe keer soveel as uit die magtige en ryk Amerika, waar sewentien keer soveel mense as in Nederland woon. Ander lande waar die kerke ook ruim bygedra het, maar nie naastenby soveel as in Nederland nie, is Swede en Wes-Duitsland.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1978-06-04
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v12i47.1144
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 12, No 47 (1978); 51-52 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1144/1417
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1978 Editorial Office https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT