Record Details

Hoe benader en hanteer 'n Christenprediker die Ou Testament?

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Hoe benader en hanteer 'n Christenprediker die Ou Testament?
 
Creator Helberg, J. L.
 
Subject — —
Description Daar sal op gewys word dat die Ou Testament deel vorm van ’n groter geheel en dus nie alleen staan nie. Dit kan nie op homself gelees of verklaar word nie, hoewel dit vir homself moet praat en daar nie gedagtes ingelees moet word nie. Dit moet gelees word in die lig van sy verlenging, sy vervulling in Jesus Christus. Die naam Ou Testament wys daarop dat daar in en deur Christus ’n ingrypende wending plaasgevind het wat vir die prediking van die Ou Testament van beslissende betekenis is en ’n nuwe aksent daarin bring.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1989-05-15
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v23i89.815
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 23, No 89 (1989); 5-19 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/815/1053
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1989 J. L. Helberg https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT