Record Details

Die Christusprediking van die Ou Testament

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Die Christusprediking van die Ou Testament
 
Creator Loader, J. A.
 
Subject — —
Description Wanneer ons ons aan hierdie geweldige onderwerp waag, is daar teoreties verskillende maniere waarop ons te werk kan gaan. Ons sou in die kerklike tradisie kon nagaan watter gedeeltes van die Ou Testament gewoonlik as Christusprediking opgevat is en vervolgens ’n eksegetiese toetsing van die tradisionele menings kon onderneem. Ons sou ook dié gedeeltes van die Ou Testament wat in die Nuwe Testament as messiaanse profesieë beskou word, kon ondersoek om vas te stel watter ooreenkomste en verskille daar tussen die ouer vorm van die tradisie en die vroeg-kerklike interpretasie daarvan bestaan.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1981-05-13
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v15i58.732
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 15, No 58 (1981); 1-11 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/732/965
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1981 J. A. Loader https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT