Record Details

Editorial

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Editorial
 
Creator Office, Editorial
 
Subject — —
Description Ons is weer eens bevoorreg om ’n besondere uitgawe van In die Skriflig aan te bied. Hierdie uitgawe bevat artikels oor ’n wye verskeidenheid onderwerpe in die teologiese ensiklopedie. Cassie Venter bespreek die struktuur van E.L. Dowry se homiletiese plot en raak daarmee ’n onontginde terrein in die homiletiese navorsing in die geledere van die Gereformeerde Teologiese Vereniging aan. Op prakties-teologiese vlak bespreek Jordaan en Janse van Rensburg die rol van die vader by veralgemeende angsversteuring. Hierdie artikel lewer ’n belangrike bydrae tot die pastorale hantering van angsversteuring. Jonck, Le Roux en Verster ondersoek lidmate in die Mangaung-area se houding teenoor kerkvereninging in die Nederduitse Gereformeerde Kerkfamilie en kom tot belang- wekkende gevolgtrekkings.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 2007-07-27
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v41i1.292
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 41, No 1 (2007); xi-xii 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/292/188
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2007 Editorial Office https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT