Record Details

Die kerstening van strukture

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Die kerstening van strukture
 
Creator Floor, L.
 
Subject — —
Description Daar is in ons tyd orals in die wêreld ’n algemene gevoel van onbehae met betrekking tot die bestaande orde. Die ontwikkelingslande kyk met ’n gevoel van afguns na die ryk geïndustrialiseerde lande van die Weste om in die welvaart wat daar geniet word te deel. In die ryk lande is mense egter nie tevrede met wat hulle verwerf het nie. Die bestaande orde word as onregverdig ervaar en steeds ernstiger klink die roep dat die samelewing moet verander. Die wêreld — of dit nou die Ooste of die Weste is of waar ook al — is vasgevang in verkeerde strukture. Daardie strukture moet verander word. Waar christene met hierdie probleem worstel, daar word gespreek van kerstening van die strukture.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1979-05-14
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v13i49.782
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 13, No 49 (1979); 16-26 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/782/1020
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1979 L. Floor https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT