Ds. Jan Lion Cachet as sendingman
In die Skriflig
Field | Value | |
Title | Ds. Jan Lion Cachet as sendingman | |
Creator | Louw, H. A. | |
Description | Ds. Jan Lion Cachet het as predikant, voordat hy professor aan die Teologiese Skool te Burgersdorp geword het, in die jong Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika groot invloed ten opsigte van die sendingsaak uitgeoefen. Aangesien hy afkomstig was uit die kringe van die Reveille in Nederland, waar sendingwerk feitlik dié kenmerk van die ware kerk was, kan mens verstaan dat hy ’n groot voorstander van die sending was. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1989-05-17 | |
Identifier | 10.4102/ids.v23i92.840 | |
Source | In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 23, No 92 (1989); 40-47 2305-0853 1018-6441 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/840/1078
|
|
ADVERTISEMENT